Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (2024)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (1)

Verlig die nagmerrie van slapelose nagte deur probleemfaktore vroegtydig te identifiseer. Foto: ISTOCK

Slaap, soete slaap! Sewe tot agt ure in droomland word oor die algemeen as ’n goeie nagrus beskou en verseker dat jy bedags op jou snykant is. Maar ’n gesonde slaappatroon is ongelukkig nie almal beskore nie.

Cecille van Gent, ’n kliniese tegnoloog in pulmonologie en polisomnografie, noem van die redes wat jou moontlik snags kan laat rondrol:

1. Liggaamlike ongemak

Fisiese pyn of ongemak, ongeag die oorsaak, verhoed dat jy rustig slaap. Dit is dus ’n goeie idee om ’n gemaklike kussing en matras aan te skaf.

2. Stres en geestesgesondheid

Dit keer dat ’n persoon saans “afskakel” en kan ook nagmerries veroorsaak. Verhoogde kortisol- en adrenalien-vlakke veroorsaak boonop verdere slaapversteurings.

3. Snork en slaapapnee

Snork is ontsettend irriterend en slaapapnee (wanneer jou boonste lugweg vernou) veroorsaak erge slaapversteuring omdat die pasiënt met elke episode wakker skrik.

4. Eksterne faktore

Te veel kunsmatige lig versteur die liggaam se sirkadiese ritme (slaap-wakker-siklus) en ’n kamer se temperatuur kan jou moontlik uit die slaap hou. Vlugflouheid (na ’n baie lang vlug) val ook in hierdie kategorie.

5. Voedsel, drank en medikasie geneem voor slaap

Kafeïen, alkohol en sekere kosse wat sooibrand veroorsaak, is ’n wenresep vir slapelose nagte. Die neem van sekere medikasie voor slapenstyd kan ook ’n negatiewe uitwerking hê.

GEBORG

Sloom

Sloom is Suid-Afrika se eerste en enigste matras met verstelbare fermheid. Dit kom met ’n gratis 100-nag toetstydperk sodat jy seker kan maak dat dit die regte matras vir jou is! Hul splinternuwe eikehout-basis en -kopstuk is onlangs bekendgestel en mense gons omtrent daaroor!

Bestel jou Sloom-matras vandag en kry dit binne twee tot vyf werksdae. Geniet ’n salige nagrus met Sloom.co.za!

Slumber Science

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (4)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (5)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (6)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (7)

Moeg vir rustelose nagte en wakker word met skete en pyne? Neem jou slaapervaring na die volgende vlak met Slumber Science se revolusionêre probleemoplossende geheuesponsmatras!

Kenmerke van dié matras sluit in gevorderde geheueskuim, temperatuurregulering, hipoallergeniese bamboes en ortopediese ondersteuning.

Die voordele sluit in:

  • Dieper, rustiger slaap;
  • Verbeter die gehalte van jou slaap sodat jy die volgende dag verfris en vol energie opstaan;
  • Verleng die lewensduur van jou matras sonder om jou bankrot te maak; en
  • Verlig algemene slaapprobleme soos slapeloosheid, rugpyn en ongemak.

Moenie toelaat dat slaapprobleme jou lewe langer ontwrig nie. Klik hier om joune te bestel en slaapprobleme vir ’n beter môre te verruil! Vir meer inligting volg hul Facebook-blad.

Snoozer Tape

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (8)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (9)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (10)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (11)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (12)

Sê totsiens vir rustelose nagte en ’n gesnork met Snoozer Tape! Hierdie innoverende kleefstrokies sal jou lewe verander as jy deur jou mond asemhaal of sukkel met slaapapnee. Deur jou mond sagkens toe te hou, bevorder Snoozer Tape nasale asemhaling wat dieper, ononderbroke slaap verseker.

Ontwerp met gemak en doeltreffendheid in gedagte, word die hoëgehalte kleefstrokies gerugsteun deur navorsing en vertrou deur gebruikers. Word wakker en voel verfris, oorgehaal om die dag aan te pak. Ervaar die uiterste slaaptransformasie met Snoozer Tape – nou beskikbaar met gratis koerierdienste landwyd. Ontdek die geheim van beter slaap hier.

CleanMyBed

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (13)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (14)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (15)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (16)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (17)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (18)

’n Skoon bed is die nuwe normaal wat slaaphigiëne betref, maak dus seker dat jy nie agterbly nie.

’n Skoon bed is noodsaaklik vir optimale slaaphigiëne. Net soos tande borsel en stort, moet die handhawing van ’n skoon bed deel van jou daaglikse roetine wees. Dit is veral belangrik vir mense met allergieë sodat hulle simptome wat slaap ontwrig, kan voorkom.

’n Skoon bed bekamp nie net allergieë nie, maar ondersteun ook dieper, verfrissender slaap. Om jou slaapplek higiënies te hou is net so sinvol as wat dit voordelig is. Met CleanMyBed sal jy lekker slaap, asemhaal, presteer en sommer ook stukke beter voel. Hierdie eenvoudige stap is ’n wenner vir slaaphigiëne waarmee jou dokter ook sal saamstem.

Vir meer inligting klik hier.

Fynbossie

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (19)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (20)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (21)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (22)

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (23)

Fynbossie se handgemaakte meubels is ontwerp om ’n tikkie persoonlike elegansie by jou huis te voeg deur leefruimtes iets besonders te maak. Of jy nou rondkyk vir ’n mooi nuwe bed, ’n stylvolle koffietafel of eetkamerstel wat jou gaste sal beïndruk, Fynbossie het sonder twyfel waarna jy soek!

Alle Fynbossie-beddens word van soliede hout gemaak en met gehalte-materiale gestoffeer. Jy kan selfs die ontwerp volgens jou smaak aanpas.

Kies ook uit hul verskeidenheid bedkassies, spieëltafels, stoele en ottomans om jou pragtige nuwe bed te komplementeer.

Wat onderskei hulle van die kompetisie? Fynbossie word 100% deur vroue besit en bedryf, en alles word plaaslik vervaardig, gedryf deur ’n passievolle span wat toegewyd is om meubels te maak wat generasies sal oorleef.

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerders. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

Sukkel jy om te slaap? Dié vyf dinge kan inkruiptyd ’n nagmerrie maak | Netwerk24 (2024)

References

Top Articles
Latest Posts
Article information

Author: Velia Krajcik

Last Updated:

Views: 6259

Rating: 4.3 / 5 (74 voted)

Reviews: 81% of readers found this page helpful

Author information

Name: Velia Krajcik

Birthday: 1996-07-27

Address: 520 Balistreri Mount, South Armand, OR 60528

Phone: +466880739437

Job: Future Retail Associate

Hobby: Polo, Scouting, Worldbuilding, Cosplaying, Photography, Rowing, Nordic skating

Introduction: My name is Velia Krajcik, I am a handsome, clean, lucky, gleaming, magnificent, proud, glorious person who loves writing and wants to share my knowledge and understanding with you.